Paroles de chanson et traduction Soen En Vergeet - Die Stilte Uitgeskree

Soveel meer en soveel minder
Beaucoup plus et beaucoup moins
Word ek elke dag herinner
Je me rappelle tous les jours
Kies 'n sterretjie, kies die maan
Sélectionnez une étoile, choisissez la lune
Vat my hand jy sal verstaan
Prends ma main, vous comprendrez
Als vir niks en niks vir als
Si pour rien et rien
Daar's geen nodig vir 'n tweede kans
Il n'y a pas besoin d'une seconde chance
Ek skree my hoop teen die mure uit
Je crie mon espoir contre les murs
...
...

Soek soek, soek soek en na jou
Recherche, rechercher et consulter votre
My gedagtes is in twee gevou
Mes pensées sont pliées en deux
En nou voel ek soveel meer vir jou
Et maintenant, je me sens beaucoup plus pour vous

Stilte in my uitgeskree
Silence dans mon cri sur
Vol hoop van jou
Espoir de votre
My gedagtes is die probleem
Mes pensées sont le problème
Van die woorde van jou
D'après les paroles de votre
Hierdie gemors waarin ek is
Ce désordre que
Weer eens opgehou
Encore une fois arrêté

Soveel meer en soveel minder
Beaucoup plus et beaucoup moins
Word ek elke dag herinner
Je me rappelle tous les jours
Kies 'n sterretjie, ies die maan
Sélectionnez une étoile, prétendre à la lune
Vat my hand jy sal verstaan
Prends ma main, vous comprendrez
Als vir niks en niks vir als
Si pour rien et rien
Daar's geen nodig vir 'n tweede kans
Il n'y a pas besoin d'une seconde chance
Ek skree my hoop teen die mure uit
Je crie mon espoir contre les murs
...
...

Soek soek, soek soek en na jou
Recherche, rechercher et consulter votre
My gedagtes is in twee gevou
Mes pensées sont pliées en deux
En nou voel ek soveel meer vir jou
Et maintenant, je me sens beaucoup plus pour vous

Die stilte in my uitgeskree
Le silence dans mon cri sur
Vol hoop van jou
Espoir de votre
My gedagtes is die probleem
Mes pensées sont le problème
Van die woorde van jou
D'après les paroles de votre
Die gemors waarin ek is
Le pétrin dans lequel je
Weer eens opgehou
Encore une fois arrêté

Die stilte in my uitgeskree
Le silence dans mon cri sur
Vol hoop van jou
Espoir de votre
My gedagtes is die probleem
Mes pensées sont le problème
Van die woorde van jou
D'après les paroles de votre
Die gemors waarin ek is
Le pétrin dans lequel je
Weer eens opgehou
Encore une fois arrêté

Die stilte in my uitgeskree
Le silence dans mon cri sur
Vol hoop van jou
Espoir de votre
My gedagtes is die probleem
Mes pensées sont le problème
Van die woorde van jou
D'après les paroles de votre
Die gemors waarin ek is
Le pétrin dans lequel je
Weer eens opgehou
Encore une fois arrêté


Traduction par Anonyme

Ajouter / modifier la traduction
Email:

P